
KWARTAALPROJEK: Winterklereprojek
0 Comments
Kyk hoe helder ‘n grys, koue winter ‘n kind se lewe op.
Dankie dat julle ons gehelp het om hierdie koue winter warm te maak vir ons kinders. Die Here het ons oorvloedig geseën met fondse en bydraes uit die gemeenskap. Ons is so dankbaar om die kinders te kan toerus met ‘n sweetpak, reënbaadjie, mussie, slaapsakkie en waterstewels.
Die Here is so goed vir Sy kinders.