The Bible tells us in Matthew 7:24-27 that a house with a strong foundation will stay strong during a storm.  This is part of the core principle of Mom’s for Wellington and is exactly what we do when we work with the children.  We take them under our wings and help lay the foundation of God’s love in their lives.

This month we again had the privilege to share with the kids the celebration of Ascension Day.  Jesus’s resurrection from death, His ascension to heaven and His outpouring of the Holy Spirit.  With an exciting lesson and the releasing of balloons into the air, we tried to create an effective image in the eyes of a child of what happened on Ascension Day. The balloons were the symbol of Jesus’s ascension to heaven.  

There are currently a group of 47 community volunteers who help us with the children’s ministry on Mondays and Wednesdays. These volunteers range from moms to grandmothers as well as aunts with big hearts for Jesus and His gospel. We currently have a large group of 159 children that form part of this program. 
We give them food and love, wash their hands, hug them, sing and dance with them, and most importantly, we serve them with the gospel of Jesus and His love.


‘n Huis met ‘n sterk fondasie sal deur die storms kan bly staan soos die Bybel in Matteus 7:24-27 lui. Deel van die kernbeginsel van Ma’s-vir-Wellington is presies dit as ons met die kinders werk.  Ons neem hulle in ons hande om ‘n grondslag van God se liefde in hul lewens te lê.

Hierdie maand was weer die tyd vir die viering van Hemelvaart. Die viering van Jesus se opstanding uit die dood, opvaarding na die hemel en Sy uitstorting van die Heilige Gees. Met ‘n opwindende lessie en die opstyg van balonne het ons probeer om ‘n effektiewe beeld uit die oog van ‘n kind op die dag van hemelvaart te skep. Die balonne was die simbool vir Jesus se opvaarding na die hemel.

Daar is tans ‘n groep van 47 vrywilligers uit die gemeenskap wat ons op Maandae en Donderdae met die kinderbediening kom help. Hierdie vrywilligers strek van ma’s na oumas asook tannies met ‘n groot hart vir Jesus en die evangelie. Op die oomblik is daar ‘n groot groep van 160 kinders wat in ons program is. Ons gee vir hulle kos en liefde, was hulle handjies, gee vir hulle drukkies, sing en dans saam met hulle en die belangrikste van als, bedien ons hulle met die evangelie en Jesus se liefde.

Leave a Comment