Broken people break others. You can only give what you have. The potential in every human being, will be stolen if he does not receive love. Don’t despair! Annalena Theron and Margaux Gaigher do special sessions with our lady groups to strengthen their courage.
God uses his children as a channel through which His love is spread in a broken world. If we share God’s love, we create a safe environment where it is possible to learn and so we discover God’s given potential in everyone. Then broken people are made whole, as they learn that they are made OUT of love, made WITH love and FOR love.

Stukkende mense maak stukkend. Jy kan net gee, wat jy het. Die potensiaal in elke mens, word gesteel as hy nie liefde ontvang nie. Moenie moed verloor nie! 

Annalena Theron en Margaux Gaigher doen spesiale sessies met ons damesgroepe om hulle moed te versterk.
God gebruik Sy kinders as ‘n kanaal waardeur Hy Sy liefde in ‘n stukkende wêreld versprei. As ons God se liefde uitdeel, skep ons ‘n veilige omgewing waar dit moontlik is om te leer en so ontdek ons die Godgegewe potensiaal in elkeen. Dan word stukkende mense heel, want hulle leer dat hulle UIT liefde gemaak is, MET liefde gemaak is en VIR liefde gemaak is.

Leave a Comment