Paarl Post’s employees visited our children’s ministry in Blig­naut street, New Rest. It was an amazing fun morning where the employees had time to spend loving and playing games with the toddlers.

They spoiled the children with new toys for the Klein Juweetjie play group. This donation was made possible thanks to the annual donations from the public to the Paarl Post-Christmas FUND.


Paarl Post het besoek afgelê by ons kinderbediening in Blignautstraat, New Rest. Dit was ‘n tyd vir lekker speel, inkleur en sommer net tyd met ons kinders spandeer. Hulle het die kinders groot bederf met nuwe speelgoed vir die Klein Juweetjie skooltjie, asook lekker eet en drinkgoedjies.

Hierdie skenking deur Paarl Post is moontlik gemaak te danke aan die jaarlikse skenkings vanaf die publiek aan die Paarl Post-Kersfonds.

Leave a Comment