Title Image

Blog

Jer 29:11

Mag ons nooit te besig word om die boodskappe te mis wat ons Vader op ons pad sit om ons te help, bemoedig, te wys watter paaie om te stap… of te sê hoe lief Hy ons het nie.

Wees bewus van alles en almal om jou… netnou is dit juis daardie boodskap wat jy vandag moes hoor….

Jer 29:11 For I now the plans I have for you,” declares the LORD, “plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future.