Testimonies
-
Come and see what the Lord has done!
[vc_row][vc_column][vc_single_image image="2758" img_size="full"][vc_empty_space][vc_column_text]In this world we live in, with so many opinions, traditions, social media, and just old habits and superstitions, to whom do you listen for what is the Truth? Sometimes you feels like a chameleon on a smartie box - completely mixed up.
-
Ons sê DANKIE …
[vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]Dankie aan ons Hemelse Vader vir ’n jaar van oorvloed, seën en groei !
-
Maak ‘n verskil in ‘n KIND se lewe
[vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]
-
Geloof, hoop en liefde, die grootste hiervan is liefde
[vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]Ek het baie gelees en gehoor dat liefde iemand kan verander... maar het jy dit beleef en met jou eie oë gesien? Dit is vir my 'n werklikheid, want onder ons oë het kinders verander... HULLE LYK SELFS ANDERS!!
-
KINDERS BID vir SUID-AFRIKA en verkiesing !
[vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]
-
‘n JAAR VAN DANKBAARHEID & GROEI
[vc_row][vc_column width="1/2"][vc_column_text]2010 : Die jaar van groot sokker opgewondenheid hier in ons land. Groot stadions is gebou, baie wedstryde is gespeel en uiteindelik is die wenner aangewys en die trofee oorhandig. Hier in Egoli was dit ook ‘n tyd van groot opgewondenheid, van oorwinnings in Jesus Christus. Ons span van mammas wat omgee, het net groter en groter geword en die kindertjies, net méér en méér. Voor ons, ons oë kon uitvee, het die getal kinders wat Dinsdae en Donderdae hier by die Colibri-saal kom saam kuier, verdubbel van 200 tot oor die 400! Soos die kindertjies meer geword het, het die liefde tussen hierdie vier mure ook net meer en meer geword – liefde vir elke kind se voetjies wat oor hierdie drumpel stap, liefde vir elke mamma wat help sonder om enige vergoeding te verwag, liefde vir ons Hemelse Vader wat hierdie liefdesdaad moontlik maak.