Title Image

Blog

Bright Star

Dankie aan Margaux Reitsma wat aan al die vrywilligers Brightstar se First Light kursus aangebied het. Die First Light kursus is ontwerp as ‘n inleiding tot die BrightStar Life Skills Program. Die kursus is spesiaal ontwerp om insig en persoonlike groei by kursusgangers te ontwikkel en hulle aan te moedig om ‘n vol, sinvolle lewe te lei wat gevul is met deernis, integriteit, uitnemendheid, pret en volgehoue lewensgroei.