Maak ‘n verskil in ‘n KIND se lewe
0 Comments
“ADOPT-A-CHILD “ Ma’s-vir-Wellington is ‘n GEMEENSKAPSPROJEK – ons kan slegs vir die kinders gee wat ons van die gemeenskap ontvang, en ons kan dit dus slegs deur jou ruimhartigheid doen. WAT IS DIT ? Ons het tans 250 kinders tussen 3-7 jaar, waarna ons
Geloof, hoop en liefde, die grootste hiervan is liefde
Ek het baie gelees en gehoor dat liefde iemand kan verander... maar het jy dit beleef en met jou eie oë gesien? Dit is vir my 'n werklikheid, want onder ons oë het kinders verander... HULLE LYK SELFS ANDERS!!
KINDERS BID vir SUID-AFRIKA en verkiesing !
Wat ‘n voorreg is dit nie om ons kinders groot te kan maak in ons pragtige land nie!
‘n JAAR VAN DANKBAARHEID & GROEI
2010 : Die jaar van groot sokker opgewondenheid hier in ons land.