ECD Registrasie
0 Comments
Buiten die groot groep kinders wat op Dinsdae en Donderdae na die kinderbediening kom, word daar nou ook op skoolgereedheid vir die 5jariges gefokus. Op ‘n Maandag, Woensdag en Vrydag word daar ‘n spesiale ECD program met hierdie 40 leerlinge gevolg. Ons is tans besig met die formele registrasie van hierdie program.