Resepteboek
0 Comments
Hou Dop!
Ons werk aan ‘n spesiale resepteboek uitgawe vanuit die hart van ons vrywilligers. Hierdie “Tannie-Mammas” sorg onvoorwaardelik vir enige kind wat oor hulle pad kom. Ons het so ‘n stukkie van hulle getuienisse en geheime kosresepte probeer vasvang.
Binnekort beskikbaar!!